Menu
+27 12 345 2879

Meer oor ons

Dagprogram

 

  • 06h30 – 08h00 Aankoms en ontbyt
  • 08h00 – 08h15 Godsdiens
  • 08h15 – 08h45 Matwerk
  • 08h45 – 10h15 Skeppend
  • 10h15 – 10h30 Opruim en broodjies
  • 10h30 – 11h15 Buitespel
  • 11h15 – 11h30 Musiek/Beweging
  • 11h30 – 11h45 Etenstyd
  • 11h45 – 12h00 Storietyd
  • 12h00 – 13h15 Slaaptyd
  • 13h15 – 13h30 Opruim en koeldrank
  • 13h30 – 17h30 Vryspel / Vermaak

Buitemuurse Aktiwiteite

 

Die volgende aktiwiteite word deur buite instansies aangebied:

  • Dans
  • Play Ball
  • Pottebakkery
  • Rekenaar
  • Rugga Kids
  • Swem

Naskool

 

Ons bedryf ook ‘n Naskoolsentrum. Kinders word by Laerskool Elarduspark opgelaai en na die kleuterskool vervoer. Daar word toesig gehou oor doen van huiswerk. Kinders word ook gedurende die middag na en van die laerskool vervoer soos en wanneer hulle buitemuurse aktiwiteite moet bywoon.

 

Skoolure

 

06h30 tot 17h30

 

Skoolfooie

 

  • Baba tot Gr R  (Voldag)  – Kontak ons gerus vir die nuutste skoolfooie.
  • Naskool (Gr 1 en op)      – Kontak ons gerus vir die nuutste skoolfooie.