Menu
+27 12 345 2879

Tuis

previous arrow
next arrow
PlayPause
Slider

Kleinmensies is ‘n Christelike Kleuterskool gelee te Elarduspark en bestaan reeds 11 jaar.

Ons is geregistreer by die onderwys departement en is ‘n voedingsbron vir die omliggende laerskole. Ons volg ook ‘n goeddekeurde leerplan. Daar heers ‘n huislike en persoonlike atmosfeer onder die personeel, kleuters en ouers.

Dit is vir ons belangrik om elke kleuter tot sy/haar volle potensiaal te ontwikkel op liggaamlike en emosionele vlak. Gekwalifiseerde personeel bied die klasse op ‘n interresante en informele wyse aan.

Ons maak voorsiening vir babas tot en met Graad R. Eienaar betrokkenheid is ‘n sleutel waarde by Kleinmensies en sy is as Skoolhoof intiem betrokke by die dag-tot-dag bestuur van Kleinmensies Kleuterskool asook by die ouers en kinders.